Registrasie
Gereed om in te skryf?
Ons hoop om jou binnekort te ontmoet
Ons Kampe
R1 400
Laerskool Kickstart Julie Kamp
Op hierdie kamp is dit ons grootste voordeel om liefde en vergifnis aan elke kind te gee en hulle daarvan te leer en aan hulle die geleentheid te gee om lewenslange vriende te maak.
R1 550
Hoërskool Jumpstart Desember Kamp